Die Ballade van Robbie de Wee is die storie van ’n musiekvervaardiger wat ’n nuwe talent in die alternatiewe rock-wêreld ontdek, en van hom ’n ster maak. Dinge loop skeef vir die nuwe ster en die storie bied ’n blik op die onderwêreld van die musiekbedryf.
Hoofrolspelers Neil Sandilands as Len van Jaarsveld Rolanda Marais as Louise van Jaarsveld Anna-Mart van der Merwe as Erna Verwey Marno van der Merwe as Robbie de Wee Sarah Theron Altus Theart Chris de Clercq Leandri Scholtz
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Eksterne skakels
Facebook-blad
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente