duimnael|links|Wollbeinpferd ('n gebreide wol-been-perd), 22 September 2013 duimnael|17 Maart 2012

Holbeinpferd is die informele naam vir die beton beeldhouwerk van 'n perd in die stadsbuurt Wiehre van Freiburg im Breisgau, Baden-Württemberg in Duitsland. Dit is op die hoek van Günterstal- en Holbein-staat geleë.Badische Seiten: Holbeinpferd

Eksterne skakels www.holbein-pferd.de www.atlasobscura.com: Holbein Horse

Verwysings

Kategorie:Kuns Kategorie:Perde