Narvik 280px Kaart van Nordland Wapen 150px|center 75px|center Ligging in Nordland 90px|center Land 20px Noorweë  Provinsie (Fylke) 15px Nordland Koördinate  Stigting 1870 Oppervlakte:    - Totaal 2 023 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (2012) 18 473  - Bevolkingsdigtheid 9/vk km Taalvorm Bokmål Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Tore NysæterHøyre Amptelike Webwerf narvik.kommune.no

duimnael|links|250px|Narvik tydens die Tweede Wêreldoorlog duimnael|links|250px|Narvik feesvieringe op grondwet dag duimnael|links|250px|RC6 trein op Narvikstasie

Narvik is 'n dorp in die distrik Nordland, in Noorweë. In 2012 was die aantal bewoners 18 473. Die munisipaliteit van Narvik beslaan 2041 km², insluitende groot gebiede buite die dorp.

Narvik is een van die noordelikste dorpe in die wêreld, met 'n treinspoor verbinding na Kiruna, Swede, maar nie na Bodø (die noordelikste punt van die res van die treinspoor netwerk van Noorweë) nie.

Dit was die oord van die eerste geallieerde sukses teen die Duitse weermag in die Tweede Wêreldoorlog. Die dorp is reeds vroeg in die Duitsers se inval van Noorweë beset, maar was ver genoeg vanaf hulle basisse, sodat 'n gemeenskaplike Britse, Franse en Poolse ekspedisiemag dit weer kon herower. Die aanval op Frankryk, en die opmars in Noorweë vanaf die suide, het beteken dat Narvik ontruim moes word in Junie 1940.

Kategorie:Nedersettings in Noorweë