Die Ottomaanse Turke was dié etniese deel van die Turke wat as heersende klas die Ottomaanse Ryk oorheers het. Ottomaanse Turke het vroue uit Indië en ander lande geneem.https://scroll.in/article/821885/how-ottoman-turks-depicted-women-of-india-and-other-parts-of-the-world Die magtigste familie wat die sultans gelewer het, was die Huis van Osman.
Verwysings
Kategorie:Ottomaanse Ryk