In die algemeen is geallieerdes mense of groepe mense wat saamstaan in 'n alliansie.

Die term Geallieerdes word normaalweg gebruik om die lande wat teen die Sentrale Moondhede geveg het in die Eerste Wêreldoorlog, en teen die Spilmoondhede (Engels: Axis Powers) in die Tweede Wêreldoorlog, te beskryf.

Eerste Wêreldoorlog Hoofartikel: Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog. Hoofgeallieerdes Frankryk Verenigde Koninkryk Rusland (tot 1917) Italië (vanaf 23 Mei 1915) Verenigde State (vanaf 6 April 1917)

Tweede Wêreldoorlog Hoofartikel: Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog. Hoofgeallieerdes China Frankryk (ná 1940) Verenigde Koninkryk Sowjet-Unie Verenigde State (vanaf 7 Desember 1941)

Kategorie:Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Politiek Kategorie:Tweede Wêreldoorlog