Die Geelvlekmossie (Gymnoris superciliaris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in droë boomveld, savanne en rivierbos. Hulle soek op die grond of langs groot boomtakke kos. Die voël is 15 cm groot en weeg 21 - 29 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Petronia.

duimnael|links|Die onderste voëltjie is 'n geelvlekmossie.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Mossies