Die swartsuikerbekkie (Chalcomitra amethystina) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, woudrand en tuine. Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 11 - 19 gram. In Engels staan die voël bekend as die amethyst sunbird.

duimnael|links|180px|'n Wyfie in Roodepoort, Gauteng duimnael|links|180px|'n Onvolwasse mannetjie

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Suikerbekkies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin