Die Roosspreeu (Pastor roseus) is 'n seldsame Palearktiese broeiende voël en swerwer wat oorwinter in Suid-Asië. Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika, eenkeer in die Kgalagadi-oorgrenspark en die ander keer by Kasane in Noord-Botswana. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 62 – 88 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rose-coloured Starling.
duimnael|links|In Hyderabad, Indië. duimnael|links|Eiers duimnael|links|Roosspreeus trek in 'n boom saam voor sononder.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Spreeus