Die Rooibekrenostervoël (Buphagus erythrorhynchus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en boomveld en dwaal gereeld tot buite sy normale gebied. Hulle word gewoonlik by wild en vee gesien. Die voël is 19 cm groot en weeg 42–59 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed Oxpecker.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Eksterne skakels
Kategorie:Sangvoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin Kategorie:Spreeus