duimnael|links|Wyfie in Suid-Afrika duimnael|links|Mannetjie drink nektar Die Kaapse suikervoël (Promerops cafer) is 'n endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en besoek tuine en kusstreke – hoofsaaklik in die somer. Die voël is 28–44 cm groot en weeg 25–50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape sugarbird. Die Kaapse suikervoël is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Sangvoëls