Die jangroentjie (Nectarinia famosa) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in fynbos grasveld en bergstruikveld. Die voël is 14 – 25 cm groot en weeg 11 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Malachite sunbird.
duimnael|links|Mannetjie in Suid-Afrika duimnael|links|Wyfie besig om te vreet
Subspesies Daar is 2 subspesies: N. f. cupreonitens: van Eritrea en Ethiopië tot oostelike Zambië, noordelike Malawi en noordelike Mosambiek. N. f. famosa: oostelike Zimbabwe, westelike Mosambiek en Suid-Afrika.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Suikerbekkies