__NOTOC__

Die oranjeborssuikerbekkie (Anthobaphes violacea) is 'n algemene endemiese-algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en aangrensende tuine. Die voël is 12 tot 15 cm groot en weeg 7 tot 13 gram. In Engels staan dit as die orange-breasted sunbird bekend.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Suikerbekkies