Die bronssuikerbekkie (Nectarinia kilimensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade van woudrande, varingveld en aangrensende grasveld. Die voël is 14 – 22 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronzy sunbird.

duimnael|links|'n Bronssuikerbekkie

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Suikerbekkies