Die Rooiborssuikervoël (Promerops gurneyi) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël by lappe blommende proteas en aalwyne. Sommige beweeg in die winter na laer hoogtes. Die voël is 23 – 29 cm groot en weeg 24 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gurney's Sugarbird.

duimnael|links|'n Rooiborssuikervoël

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls