Die Geelbekrenostervoël (Buphagus africanus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en breëblaarboomveld, dikwels by water. Hulle word gewoonlik gesien by buffels, renosters, seekoeie en grootvee. Die voël is 20 cm groot en weeg 53 - 71 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-billed oxpecker.

duimnael|links duimnael|links

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls Kategorie:Spreeus