Die vaalkoester (Anthus vaalensis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël, nomade en gedeeltelike trekvoël in kort afgevrete grasveld en struikveld, braakveld, vliegvelde en ander oop, kaal plekke. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Buffy pipit.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Koesters