8 April is die 98ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (99ste in ’n skrikkeljaar). Daar is nog 267 dae in hierdie jaar.
Gebeure 1149 – Pous Eugenius III vlug na prins Ptolemy in Tusculum. 1455 – Pous Callixtus III volg pous Nicolaas V op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 1513 – Juan Ponce de León maak aanspraak op Florida vir Spanje. 1549 – In sy laaste lewensjaar stel pous Paulus III nog vier nuwe kardinale aan, onder wie Giovanni Angelo Medici (later pous Pius IV). 1646 – Die eerste koerant-advertensie verskyn in Engeland. 1730 – Die eerste New Yorkse sinagoge, Shearith Israel, word ingewy. 1848 – Andries Pretorius vaardig sy Een Algemene Oproeping uit waarin die Voortrekkers opgeroep word tot gewapende stryd teen die Britse magte. 1904 – Frankryk en Groot-Brittanje teken die Entente Cordiale. 1905 – Die Brits-Oos-Afrika-protektoraat word die Keniaanse kolonie. 1932 – Die laaste uitgawe van die Kaapse koerant De Zuid-Afrikaan, opgerig in 1830, verskyn. 1945 – Meer as 200 Geallieerde bomwerpers vernietig tydens 'n lugaanval 82% van die Duitse stad Halberstadt. Ongeveer 2500 burgerlikes sterf tydens die aanval. 1964 – Gemini 1 word lanseer, die eerste sending van die Gemini-program. 1993 – Joego-Slawië erken die onafhanklikheid van die Republiek van Masedonië.
Geboortes 563 v.C. – Gautama Buddha († 483 v.C.). 1868 – Christiaan IX van Denmarke. 1875 – Albert I van België († 1934). 1859 – Edmund Husserl, Duitse filosoof († 1938). 1892 – Mary Pickford, Amerikaanse akteur († 1979). 1905 – Helen Joseph, Suid-Afrikaanse vroueregte-aktivis († 1992). 1911 – Emil Cioran, Roemeense filosoof († 1995). 1912 – Sonja Henie, Amerikaanse aktrise en skryfster († 1969). 1918 – Betty Ford, Eerste Dame van die Verenigde State († 2011). 1919 – Ian Smith, Rhodesiese politikus en staatsman, Eerste Minister van Rhodesië († 2007). 1920 – Carmen McRae, Amerikaanse sangeres, pianiste en aktrise († 1994) 1921 – Franco Corelli, Italiaanse tenoor en akteur († 2003) 1921 – Phyllis Latour, Suid-Afrikaansgebore voormalige agent van die Verenigde Koninkryk se geheime Special Operations Executive (SOE) wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Frankryk aktief was. 1923 – Edward Mulhare, Iers-Amerikaanse akteur († 1997). 1926 – Emma Renzi, Suid-Afrikaanse sopraan. 1928 – Eric Porter, Engelse akteur († 1995). 1929 – Jacques Brel, Belgiese sanger († 1978). 1938 – Kofi Annan, Ghanese diplomaat en sewende sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies († 2018). 1938 – Allan Gray, Suid-Afrikaanse filantroop en sakeman († 2019). 1941 – Vivienne Westwood, Engelse modeontwerper († 2022). 1946 – Tim Thomerson, Amerikaanse akteur en vervaardiger. 1955 – Gerrie Coetzee, Suid-Afrikaanse bokser († 2023). 1956 – Christine Boisson, Franse aktrise. 1963 – Dean Norris, Amerikaanse akteur. 1966 – Robin Wright, Amerikaanse aktrise. 1968 – Patricia Arquette, Amerikaanse aktrise en regisseuse. 1973 – Emma Caulfield, Amerikaanse aktrise. 1974 – Nnedi Okorafor, Nigeries-Amerikaanse fiksieskrywer. 1979 – Keabetswe Motsilanyane, veelbekroonde Suid-Afrikaanse aktrise, sangeres en danseres. 1980 – Katee Sackhoff, Amerikaanse aktrise. 1981 – Taylor Kitsch, Kanadese akteur en model. 1984 – Taran Noah Smith, Amerikaanse akteur. 2002 – Skai Jackson, Amerikaanse aktrise.
Sterftes 1143 – Johannes II, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1087) 1839 – Graaf van Caledon, die tweede bugerlike goewerneur van die tweede Britse bewind aan die Kaap (* 1777). 1848 – Gabriel Donizetti, Italiaanse komponis (* 1797). 1950 – Vaslav Nijinsky, Russiese danser (* 1890). 1973 – Pablo Picasso, Spaanse skilder (* 1881). 1977 – Stefania Turkewich, Oekraïense komponis, pianis en musikoloog (* 1898). 1981 – Omar Bradley, Amerikaanse generaal (* 1893). 1990 – Ryan White, Amerikaanse VIGS aktivis (* 1971). 2012 – Jack Tramiel, Pools-Amerikaanse entrepreneur (* 1928). 2013 – Margaret Thatcher, Britse politikus en staatsvrou, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (* 1925). 2021 – John Naisbitt, Amerikaanse skrywer en futuris (* 1929).
Herdenkings en vakansiedae Wêreldwye Roma (sigeuner)-nasie-dag. Feesdag van Pous Celestinus I in die Ortodokse Kerk. Feesdag van Pous Dionisius die Grote in die Room-Katolieke en Kopties-Ortodokse Kerke.
Kategorie:April