Die Rooipootruiter (Tringa totanus) is 'n seldsame somertrekvoëlwat by kus- en watermassas voorkom en baie klein getalle oorwinter. Die voël is 27 – 29 cm lank, 90 - 150 g groot met 'n vlerkspan van 62 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Redshank.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges