Die Magellaanpikkewyn (Spheniscus magellanicus) is 'n seevoël wat uiters seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Dit is effens groter as die brilpikkewyn. Die voël is 70 – 76 cm groot en weeg 3 - 5,2 kg. In Engels staan die voël bekend as Magellanic penguin. Dit is slegs een keer aangeteken in Suid-Afrika.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Pikkewyne