Hierdie artikel handel oor die rivier naby Grahamstad. Vir die gelyknamige rivier op die Tuinroete, sien Bloukransrivier.
Die Bloukransrivier is 'n sytak van die Kowierivier, en vloei naby Grahamstad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Die Bloukransrivier is deel van die Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied.Fish to Tsitsikama WMA 15
Verwysings
Kategorie:Grahamstad Kategorie:Riviere in Oos-Kaap