Orlando Smeekes (gebore 28 Desember 1981) is 'n voormalige Curaçaoaanse sokkerspeler. Hy het vir die Curaçaoaanse nasionale sokkerspan uitgedraf. Hy is in Amsterdam, Nederland, gebore en het die grootste deel van sy klubloopbaan by Nederlandse en Duitse klubs deurgebring, asook twee seisoene by die Suid-Afrikaanse klub Maritzburg United.
Verwysings
Kategorie:Curaçaose sokkerspelers Kategorie:Nederlandse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense