Die China Spoorwegingenieurswesekorporasie (Chinees: 中国铁路工程总公司) is 'n groot konstruksiemaatskappy in China wat deur die staat besit word. Die maatskappy is onder direkte toesig van die Nasionale Raad van China. Volgens inkomste is dit die grootste konstruksiemaatskappy ter wêreld.
Verwysings
Kategorie:Chinese maatskappye