Harmeet Singh (gebore 12 November 1990 in Oslo) is 'n Noorse voormalige sokkerspeler. Hy het vir die Noorweegse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Verwysings

Kategorie:Noorse sportlui Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse sokkerspelers