Die Industriële en Kommersiële Bank van China (ICBC, Chinees: 中国工商银行股份有限公司, Zhōngguó Gōngshāng Yínháng) is die grootste bank in China en die derde grootste in die wêreld. Dit is een van die "Groot Vier" banke in Sjinese staatsbesit – die ander is die Bank van China, Landboubank van China en Chinese Konstruksiebank.
Verwysings
Kategorie:Banke Kategorie:Chinese maatskappye