Die Nahoondam is geleë in die Nahoonrivier naby Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1966 geopen en het 'n bakmaatvolume van 199,34 miljoen m3 agter 'n wal van 40 m hoog.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap