Antakya is die hoofstad van die Hatay-provinsie in Turkye, naby die grens met Sirië. Dit was in antieke tye bekend as Antiogië en was ’n belangrike baken vir die Christendom, aangesien gelowiges hier vir die eerste keer Christene genoem is.Handelinge 11:26 Die stad met sy enorme stadsmure het ook ’n belangrike rol gespeel tydens die Kruistogte.
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Turkye