Die Krapvreter (Dromas ardeola) is 'n somertrekvoël met broeigebiede in noordoos-Afrika en Arabië. In Engels staan die voël bekend as Crab-plover.
Voorkoms Die voël is 33 – 38 cm groot en weeg 250 - 350 gram. Die voël is grotendeels wit met 'n swart rug en slagvere.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Voëls