Die swartwangkatlagter (Turdoides melanops) is 'n standvoël wat in die noordooste van Namibië en noordweste van Botswana voorkom. Die voël is 24 – 28 cm groot en weeg 75 – 80 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-faced babbler.

links|duimnael|'n Swartwangkatlagter in Kenia links|duimnael|Swartwangkatlagter in Tanzanië

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Sangvoëls