Die Rüppellaasvoël (Gyps rueppellii) is swerwer-aasvoël van verder noord in Afrika wat soms kransaasvoël-kolonies kom besoek. Die voël staan in Engels bekend as die Rüppell's vulture.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Roofvoëls