BrzegBrieg 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Woiwodskap 20px Opole Koördinate Stigting 13de eeu Oppervlakte: - Totaal 14,7 vk km Hoogte bo seevlak 150 m Bevolking: - Totaal (30 Junie 2012) 37 312 - Bevolkingsdigtheid 2 538,3/vk km Tydsone MET (UTC +1) - Somertyd MEST (UTC +2) Burgemeester Wojciech Huczyński Amptelike Webwerf brzeg.pl
Brzeg is 'n dorp in die suidweste van Pole met 37 312 inwoners (2012), geleë in Silesië in die Woiwodskap Opole aan die linkeroewer van die Oderrivier. Dit is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik (Powiat Brzeski).
Besienswaardighede Die Rynek of raadsaal van Brzeg Die ou kasteel (Zamek) met sy ryk versierde fasade huisves die Muzeum Piastów Śląskich wat die Poolse Piaste-dinastie behandel Sint Nikolaaskerk Heiligkruiskerk in die barokstyl op die ou kasteelplein
Kategorie:Nedersettings in Pole