Derick Minnie (gebore in Alberton, 29 Oktober 1986) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel. Hy het in 2013 drie keer vir die Sharks oorsee uitgedraf, toe die Lions nie kon deelneem aan Superrugby nie. Hy speel op die flank-posisie.
Eksterne skakels SA Rugby profiel Lions Profiel itsrugby.co.uk profiel
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Sharks rugbyspelers