Piet Lindeque (gebore op Winburg, 31 Januarie 1991) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Sharks in Superrugby op senter speel. Hy het ook in 2013 vir die Blou Bulle in die Vodacombeker gespeel.

Eksterne skakels SA Rugby profiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners