Elgar Watts (gebore in Paarl, 24 September 1985) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Kings in Superrugby op losskakel speel. Hy het ook voorheen vir die Boland Kavaliers, die Pumas en die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel.

Eksterne skakels SA Rugby profiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Kings rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense