duimnael|Vrugteslaai 'n Vrugteslaai is 'n slaai wat bestaan uit blokkies van allerhande soorte (vars) vrugte.
Algemene vrugte in vrugteslaai is onder andere: papaja, pynappel, appel, peer, piesang, nartjie, kiwivrug, spanspek, aarbei en lemoen.
Terwyl 'n slaai dikwels as bykos geag word, word 'n vrugteslaai gewoonlik as 'n nagereg of ontbyt geëet.
Verwysings
Eksterne skakels
Geskiedenis van vrugteslaai
Kategorie:Voor- en nageregte