Wimpie van der Walt (gebore in Brits op 6 Januarie 1989) is 'n rugbyspeler wat op flank vir die "NTT Docomo Red Hurricanes" in die Japannese liga speel.

Hy het in 2006 en 2007 die Pumas in die Craven-week verteenwoordig, en in 2012 vir die OP Kings en die Kings in Superrugby gespeel.

Eksterne skakels van der Walt se profiel op www.itsrugby.co.uk SA Rugby profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Kings rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense