duimnael|260px|links|Petrofski-eiland.
Petrofski-eiland (Russies: Петровский остров, Petrofski ostrof) is ’n eiland in Sint Petersburg, Rusland, wat in die delta van die Newarivier lê tussen die Klein-Newa, Zjdanofka, Klein-Nefka en die Golf van Finland.
Voordat Rusland die gebied oorgeneem het, was die Finse naam Patsassaari-eiland ("Pilaareiland") en die Russiese naam Stolbovoi-eiland. Dit was waarskynlik vanweë die lang vorm daarvan. Die moderne naam is sedert 1713 bekend.
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Russiese Wikipedia</small>
Kategorie:Eilande van Sint Petersburg