JJ Engelbrecht is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat gewoonlik as vleuel of buitesenter uitdraf. Hy verteenwoordig die Bulls in Superrugby en die Blou Bulle in die Curriebeker. Engelbrecht het vantevore vir die Westelike Provinsie gespeel. Hy het sy debuut vir Suid-Afrika op 18 Augustus 2012 teen Argentinië gemaak, nadat hy in die 70ste minuut as plaasvervanger opgestuur is.

Eksterne skakels SA rugby profile Bulls profile itsrugby profile

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Afrikaners