Ferdinand Maksimiliaan Josef Maria van Oostenryk (* 6 Julie 1832 in Schönbrunn, Wene, Keiserryk Oostenryk; † 19 Junie 1867 in Querétaro, Meksiko), ook bekend as Maksimiliaan I van Meksiko (Spaans: Maximiliano I de México, is tydens die Franse inval onder Napoleon III van Frankryk tussen 1864 en 1867 as enigste keiser van die Tweede Meksikaanse Keiserryk ingesit.

duimnael|links|Cesare Dell’Acqua: Maksimiliaan ontvang die Meksikaanse delegasie duimnael|links|Édouard Manet: Die teregstelling van Maksimiliaan van Meksiko Maksimiliaan I was die kleinseun van Frans II en die seun van Frans Karel. Sy ouer broer Frans Josef I het tussen 1848 en 1867 die Keiserryk Oostenryk en vanaf 1867 tot 1916 Oostenryk-Hongarye regeer.

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Webwerf van die keiserlike Huis Habsburg-Iturbide

Kategorie:Meksikaanse keisers Kategorie:Tereggestelde mense Kategorie:Huis van Habsburg Kategorie:Geboortes in 1832 Kategorie:Sterftes in 1867