Die Dender (Frans: Dendre) is 'n rivier in België. Die Dender is 'n sytak van die Skelde.

Stede en munisipaliteite langs die Dender Ath Geraardsbergen Ninove Aalst, Oos-Vlaandere Lebbeke Dendermonde

Kategorie:Oos-Vlaandere Kategorie:Riviere in België