Jürgen Visser is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat gewoonlik op heelagter uitdraf. Hy verteenwoordig die Bulls in Superrugby en die Blou Bulle in die Curriebeker en Vodacombeker. Visser het vantevore vir die Westelike Provinsie gespeel.

Eksterne skakels SA rugby profile Bulls profile itsrugby profile

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van Paarl-gimnasium