duimnael|'n Selfoon wat 'n teks ontvang.
Teks kan na een van die volgende verwys:
Die voorstelling van die geskrewe taal (letters, syfers en leestekens). As sinoniem vir 'n literêre werk. Bybelteks, 'n spesifieke gedeelte uit die Bybel, soms 'n enkele versie of fragment van 'n vers. Teksboek, 'n gestandaardiseerde boek vir onderrig In elektroniese kommunikasie en rekenaarwetenskap: Skoonteks, ongeformateerde teks. Tekslêer, 'n soort rekenaarlêer met ongeformateerde teks. Teks, as sinoniem vir SMS, 'n kort selfoonboodskap.
Sien ook Intertekstualiteit Ontvange Griekse teks