Die Jagters is 'n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1960 deur SA Rolprentproduksies uitgereik is. Gordon Vorster was die regisseur en draaiboekskrywer.

Genre Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers Die hoofspelers is: Pieter de Bruyn Ralph Loubser Vicki Vosloo Danie Smal Sann de Lange Arthur Swemmer Trecia Crous Johan Vermeulen Harry Mekela

Storielyn Twee broers, albei wildbewaarders, is verlief op dieselfde meisie. Die een pleeg 'n moord en slaan op vlug. Nét een mens kan hom in die digte bos opspoor - sy broer.

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente