Arthur Swemmer was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het onder ander in André Huguenet se toneelstuk "As die mure kan praat" gespeel. Hy word later 'n welbekende TV- en filmakteur, in besonder vir sy werk saam met Jamie Uys.Profiel op ESAT, besoek op 9 Maart 2013
Filmografie Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Sire Henry Stop Exchange, 1970 Die Vervlakste Tweeling, 1969 Vrolike Vrydag die 13de, 1969 Oupa for Sale, 1968 as Oupa van der Poel Die Professor en die Prikkelpop, 1967 as Vermooten The Second Sin, 1966 as Thomas Warren Kavaliers, 1966 All the Way to Paris, 1966 as Anzonia Finden Sie Livingstone! - Die Suche nach dem verschollenen Forscher und Missionar (TV-fliek), 1966 as Dr. Kirk King Hendrik, 1965 Tokoloshe, 1965 Seven Against the Sun, 1964 as Orderly officer Kimberley Jim, 1963 as Bert Patterson Lord Oom Piet, 1962as Noakley As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962 Die Tweede Slaapkamer, 1962 Basie, 1961 Die Jagters, 1960
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1971