Guwahati (Assamees: গুৱাহাটী, Guwāhāti; [gʊwəˈhɑ:ti]), vroeër Pragjyotishpura (Sanskrit: प्राग्ज्योतिषपुर) en Durjoya (Sanskrit: दुर्जय), is die grootste stad in die Indiese deelstaat Assam en die mees bevolkte metropolitaanse gebied in Noordoos-Indië, met 'n bevolking van 963 429 in 2011. Die stad is aan die Brahmaputra en suid van die Himalaja, suid van die grens tot Bhoetan en die Volksrepubliek China, noord van die grens tot Bangladesj en noordwes van die grens tot Mianmar geleë.

Guwahati was een van die gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2025.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Assam Kategorie:Nedersettings in Indië