Ralph Loubser is/was 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Filmografie Dr. med. Mark Wedmann - Detektiv inbegriffen (TV-reeks), 1974 as Pieter Born Gold, 1974 as mynkaptein Die Voortrekkers, 1973 Die Wildtemmer, 1973 as Dominee Muller Die Marmerpoel, 1972 Stadig oor die Klippe, 1969 Danie Bosman: Die verhaal van die grootste S.A. komponis, 1969, as Dr. van der Bergh Dr Kalie, 1968 as die Stock exchange dealer King Hendrik, 1965 Kimberley Jim, 1963 Voor sononder, 1962 as Chris Jordaan As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962 Die Tweede Slaapkamer, 1962 Basie, 1961 Die Jagters, 1960 Rip van Wyk, 1959 as Ducktail

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs