El Alto 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Departamento 20px La Paz Provinsie Pedro Domingo Murillo Koördinate Stigting Oppervlakte: - Totaal 363 vk km Hoogte bo seevlak 4 070 m Bevolking: - Totaal (2010) 1 184 392 - Bevolkingsdigtheid 3 262,8/vk km Tydsone UTC -4 Burgemeester Édgar Patana Amptelike Webwerf elalto.gov.bo
El Alto (Spaans vir "die hoogte"; Aymara: Altu pata) is 'n voorstad net wes van die Boliviaanse regeringsetel, La Paz en die tweede grootste stad van die land ná Santa Cruz de la Sierra en voor La Paz. Die stad was tot 1985 deel van La Paz. Die hoogste internasionale lughawe ter wêreld is in die stadsgebied geleë.
Kategorie:Nedersettings in Bolivië