Die Windhaan (Spicara axillaris) is 'n vis wat slegs voorkom vanaf KwaZulu-Natal tot by Kaapstad. In Engels staan die vis bekend as Windtoy.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Bron http://www.fishbase.org/summary/Spicara-axillaris.html
Kategorie:Beenvisse