Die Koffiehuis in Kaapstad is van 1915 af vir amateurtoneel gebruik, onder meer vir die bekende Koffiehuis-konserte.The Encyclopaedia of South African Theatre, Film, Media and Performance URL besoek op 5 Maart 2013
Op 11 Mei 1934 is die eerste opvoerings ook daar gehou van die Kaapstadse Afrikaanse Toneelvereniging (KAT) – Rooibruin Blare en Ruwe Erts, albei deur H.A. Fagan. Die KAT se opvoerings is tot in 1940 daar gehou.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse teaters Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad