Ciudad Guayana is 'n stad in die ooste van Venezuela in die deelstaat van Bolívar. Die stad het 'n bevolking van 1 050 283 in 2001 gehad en het 'n oppervlakte van 3 200 km². Ciudad Guayana is aan die suidelike bank van die Río Orinoco net suidwes van die monding in die Atlantiese Oseaan geleë. Dit is op 2 Julie 1961 as industriële stad gestig.
Kategorie:Nedersettings in Venezuela