Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 15 konkordate gesluit met verskillende lande as deel van sy staatsregtelik beleid. duimnael|Pius XI
3 November 1922 – Letland. 29 Maart 1924 – Beiere. 10 Februarie 1925 – Pole. 1926 – Tjeggoslowakye. 10 Mei 1927 – Roemenië. 27 September 1927 – Litaue. 1928 – Frankryk. 1928 – Portugal. 11 Februarie 1929 – Italië. 14 Junie 1929 – Pruise. 12 Oktober 1932 – Baden. 5 Junie 1933 – Oostenryk. 20 Julie 1933 – Duitsland. 1935 – Joego-Slawië (nooit geratifiseer nie) 1937 – Ecuador.
Verwysings Hierdie artikel is geheel of gedeeltelik vertaal uit die Nederlandse wikipedia. Ehler, Sidney Z. en Morral, John B. (1967) Church and State through the centuries. Biblio en Tannen Publishers.
Konkordate